Bok van Blerk
Afrikaans
Live music act based in Stellenbosch, Western Cape.
Services
Afrikaans
About
Bok van Blerk is een van Suid-Afrika se mees gevestigde en herkenbare Afrikaanse kunstenaars. Sedert sy deurbraak in 2006 het hy ’n indrukwekkende loopbaan opgebou met talle treffers, suksesvolle albums en optredes op van die land se grootste verhoë. Met liedjies soos De La Rey, Afrikanerhart, Tyd Om Te Trek, Land van Melk en Heuning en Ik Ben Een Afrikaander het Bok ’n unieke plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.
For your safety, only send payments and messages to artists through Booka.
Portfolio
Videos
Policies
- Deposit is non-refundable.
- The remaining balance is refundable if cancelled at least 60 days before the event.
Availability calendar
Loading calendar...

Bok van Blerk is vetted by Booka
Booka evaluates every service provider’s professional experience, portfolio, and verified client feedback to ensure consistent quality.
Free request · No payment now
