Jakoos

Afrikaans, Covers

Live music act based in Patensie, Eastern Cape.

Services

  • Covers · Afrikaans

About

Met 'n warm persoonlikheid, opregte verhoogteenwoordigheid en 'n mengsel van oorspronklike liedjies en geliefde Afrikaanse treffers, skep Jakoos 'n ontspanne, saamkuier-atmosfeer waar mense kan lag, saamsing en herinneringe maak. Of dit nou 'n fees, korporatiewe funksie, troue of privaat geleentheid is – hy lewer elke keer 'n vertoning wat eg, professioneel en uit die hart is. Bespreek Jakoos Scheepers en bring die unieke gees van Patensie na jou volgende geleentheid.

For your safety, only send payments and messages to artists through Booka.

Official links:

Portfolio

Policies

  • Deposit is non-refundable.
  • The remaining balance is refundable if cancelled at least 60 days before the event.

Availability calendar

Loading calendar...
From R10,000

Free request · No payment now