Kurt Darren
Afrikaans Pop
Live music act based in Olifantsfontein, Gauteng.
Services
Afrikaans · Pop
About
Kurt Darren het sy eerste CD For Your Precious Love in 1995 opgeneem, maar dit was nie tot 1999, toe hy sy eie liedjies begin skryf het nie, dat hy begin het om groot opslae in die Suid Afrikaanse musiek wêreld te maak. Met liedjies soos Kaptein, Loslappie, Meisie Meisie, Hemel op Tafelberg, Dans op die tafels en nog vele ander, het hy sinoniem geraak met party, dans en saamsing musiek in SA, maak nie saak watse taal jy praat nie.
For your safety, only send payments and messages to artists through Booka.
Portfolio
Video
Policies
- Deposit is non-refundable.
- The remaining balance is refundable if cancelled at least 90 days before the event.
Availability calendar
Loading calendar...

Kurt Darren is vetted by Booka
Booka evaluates every service provider’s professional experience, portfolio, and verified client feedback to ensure consistent quality.
Free request · No payment now
